Besigheidstudies vraestel 1 en 2

R300,00

Die volledige Besigheidstudies Matriekpakket – Vraestel 1 én Vraestel 2 – in een gerieflike bundel.

Die volledige Besigheidstudies Matriekpakket – Vraestel 1 én Vraestel 2 – in een gerieflike bundel. Hierdie pakket is saamgestel om jou eksamenvoorbereiding so doeltreffend as moontlik te maak, met alles van vraesteluitlegte en puntskale tot gedetailleerde opsommings, antwoorde, en tabelle. Jy kry ook handige checklists om jou vordering dop te hou, en alle antwoorde is gebaseer op vorige vraestelle, memos en die eksamenriglyne – nie algemene
handboekmateriaal nie. ‘n Moet-hê gids vir enige Graad 12-leerder wat hulself ernstig voorberei vir sukses.

Afleweringsformaat: Digitale produk (PDF)

Tydraamwerk: 24 uur max.

Shopping Basket
Besigheidstudies vraestel 1 en 2Besigheidstudies vraestel 1 en 2
R300,00
Scroll to Top