Alles wat jy nodig het om suksesvol voor te berei vir Besigheidstudies Vraestel 2 in Matriek! Hierdie hulpmiddel is volledig saamgestel volgens die eksamenriglyne en fokus op die kerninhoud soos vereis in die eksamenriglyne. Dit sluit ‘n volledige uiteensetting van
die vraestelstruktuur, puntetoekennings per onderwerp, checklists, sleutelkonsepte, en duidelik opgestelde tabelle in. Alles is op grond van ou vraestelle en die amptelike eksamenriglyne – so geen meer deurmekaar handboeke nie.
Afleweringsformaat: Digitale produk (PDF)
Tydraamwerk: 24 uur max.






